Wikispecies:Wikidata-projek

From Wikispecies
Jump to navigation Jump to search
This page is a translated version of the page Wikispecies:Project Wikidata and the translation is 100% complete.

Welkom by Wikidata, een van die Wikispecies-projekte. Hierdie bladsy is vir diegene wat belangstel in die integrasie van Wikispecies met Wikidata.

Indien jy hierdie besprekings wil volg en kennis kry wanneer die bladsy verander, las asseblief die bladsy by jou dophoulys en jy sal die veranderings sien op jou dophoulys elke keer wat jy inteken.

Wat is Wikidata?

Wikidata is 'n Wikimedia-projek om 'n oop en samewerkende databasis te skep. Dit doen vir data wat Wikimedia Commons vir media-lêërs doen: dit bied gesentraliseerde toegang en bestuur van gestruktureerde data, soos interwiki-verwysings, eksterne identifiseerders en statistiese inligting. Wikidata sluit data en etikette in alle tale waarvoor daar Wikimedia-projekte is, in.

Missie

Om die inskakeling van Wikispecies by Wikidata te bespreek, en te dien as 'n samewerkingsplatform met Wikidata:Wikispecies.

Status tans

Met ingang Oktober 2021 word Wikidata in Wikispecies gebruik vir:

En (hangende) sjablone vir tydskrifartikels.

Nuttige skrip

Die gebruikerskrip by d:User:Yair rand/WikidataInfo.js sal direk onder 'n Wikispecies bladsytitel 'n skakel na die ooreenstemmende Wikidata-item invoeg, of 'n skakel om die Wikidata-item te skep indien dit nognie bestaan nie. In die eerste geval sal dit ook die etiket en skuilnaam byvoeg, in jou voorkeurtaal.

Voeg bloot die volgende kode by:

mw.loader.load("//www.wikidata.org/w/index.php?title=User:Yair rand/WikidataInfo.js&action=raw&ctype=text/javascript"); // Backlink: [[d:User:Yair rand/WikidataInfo.js]]

na jou common.js-bladsy op hierdie wiki; of na meta:Special:Mypage/global.js (laasgenoemde maak dat dit op alle projekte werk)

Sjablone

  • {{P}} – vir skakels na Wikidata-eienskappe
  • {{Q}} – vir skakels na Wikidata-items
  • {{Image}} – sal 'n Wikidata-prent vervang met sy tekswaarde indien geen plaaslike waarde voorsien is nie
  • {{Authority control}} – sal Wikidata-identifiseerders omskakel na hulle tekswaardes

Meer inligting

Deelnemers