Wikispecies:Tale

From Wikispecies
Jump to navigation Jump to search
This page is a translated version of the page Wikispecies:Languages and the translation is 100% complete.

Wikispecies probeer om so min as moontlik teks in te sluit, maar dit gebruik Engels (ISO-kode en) as die verstektaal op inhoudsblaaie.

Die titels van joernale en artikels (sowel as ander teks wat nie in Engels is nie) moet gemerk word met {{Lang}} en die toepaslike ISO-kode vir die taal (wat, indien nodig, opgespoor kan word in die inligtingskassie van die Engelse Wikipedia-artikel oor die taal). Gebruik die kortste taalkode moontlik wat die betrokke taal voldoende beskryf. Byvoorbeeld, vir Italiaans word die tweeletterkode it uit ISO 639-1 verkies bo die drieletterkode ita uit ISO 639-2 en ISO 639-3.

Die gebruik van sulke opmerkteks bevoordeel swaksiende mense wat hulpverleningssagteware gebruik om bladsye vir hulle te lees, sowel as ge-outomatiseerde vertalers. Vir meer besonderhede verwys na :en:Template:Lang/doc#Rationale.

Hele bladsy wat in ander tale vertaal word, soos gelokaliserde weergawes van beleids- of hulpbladsye, moet eerder vertalingsopmerkteks gebruik.

Voorbeelde

  • Reekstitel: [[ISSN 0934-6678|''{{lang|de|Abhandlungen des Zoologisch-Mineralogischen Vereines in Regensburg}}'']]

See also