Shortcut: WS:PATROL

Wikispecies:Patrolleerders

From Wikispecies
Jump to navigation Jump to search
This page is a translated version of the page Wikispecies:Patrollers and the translation is 100% complete.

Patrolleerder is 'n gebruikerstatus wat aan Wikispecies-gebruikers toegeken kan word.

Patrolleerder

In die kassie aan die linkerkant verskyn die nagenoeg opdatum totale aantal ongepatrolleerde bladsye wat patrollering benodig, en hier is 'n lys van die werklike bladsye.

Enige lêërs wat geskep word en wysigings wat aangebring word deur IP-adresse en gebruikers waaraan nog nie outopatrolleer-gebruikersregte togeken is nie, moet gepatrolleer en nagegaan word om te verseker dat hulle voldoen aan Wikispecies reëls en standaarde.

Sulke lêërs is gemerk met 'n rooi ! in die lys by Special:Onlangse Wysigings.

In die regterkantste onderste hoek het daardie lêërs 'n skakel, [Mark as patrolled], waarmee dit as korrek gemerk kan word nadat 'n Administrateur of Patrolleerder dit nagegaan het.

Oorweeg asseblief om daagliks nuwe bladsye en wysigings van gebruikers sonder outopatrolleerregte na te gaan.

Status

Die Patrolleerder-gebruikersreg magtig die gebruiker om:

  • hulle eie bladsywysigings outomaties as nagegaan te laat merk
  • nuwe bladsye na te gaan en as sulks te merk

Toekenning

Patrolleerder-status mag toegeken word deur enige Administrateur, en mag ook teruggetrek word deur enige Administrateur in geval van misbruik.

Lys van patrolleerders

Wikispecies het 37 patrolleerders. 'n Outomaties-gegenereerde, altyd opdatum en akkurate lys verskyn by Special:ListUsers/patrolleerder. Onlangse patrolleringstatistiek verskyn hier: https://xtools.wmflabs.org/patrollerstats/species.wikimedia.org?actions=patrol

Patrolleerder Onlangse aktiwiteit
Aboulouei1 2017 (check)
AfroBrazilian 2021 (check)
Ameisenigel 2023 (check)
Arturo24 2023 (check)
Babel AutoCreate 2023 (check)
BanKris 2020 (check)
Charidri 2022 (check)
Chrumps 2023 (check)
Céréales Killer 2023 (check)
Culex 2024 (check)
DannyS712 2024 (check)
DenesFeri 2021 (check)
Djiboun 2018 (check)
Fagus 2023 (check)
Jianhui67 2023 (check)
Koavf 2023 (check)
Liuxinyu970226 2023 (check)
Monster Iestyn 2023 (check)
Murma174 2023 (check)
Orchi 2023 (check)
PiRSquared17 2017 (check)
Plantdrew 2023 (check)
Samuele2002 2022 (check)
Skjölker 2016 (check)
Stïnger 2018 (check)
Succu 2023 (check)
Voganaa 2021 (check)
Wuefab 2017 (check)
ZorglubAB 2023 (check)
Zyxwv99 2015 (check)
Кенар67789 2017 (check)
虹色分子 2022 (check)


Gebruikerskassie op Wikispecies

Hierdie gebruiker het patrolleerregte op Wikispecies. (bevestig)

Patrolleerders mag die Patrolleerder gebruikerskassie op hulle gebruikersbladsye invoeg. Kopieër en plak die volgende kode op jou gebruikersbladsy: {{User Patroller}} Oorweeg asseblief om daagliks nuwe bladsye en wysigings van gebruikers sonder outopatrolleerregte na te gaan.

Versoeke om patrolleerregte

Indien jy patrolleerregte vir jouself of 'n ander gebruiker wil verkry, verduidelik asseblief waarom, hier. Indien daar besluit word om jou versoek toe te staan, sal een van die administrateurs vir jou die gebruikersregte toeken. Jy kan {{subst:RFP|Gebruikersnaam|Rede vir versoek om patrolleerregte}} gebruik en dit sal outomaties die aansoekvorm skep. Vervang asseblief "Gebruikersnaam" met die naam van jou gebruikersrekening (in skoonteks, sonder tildes), en vervang "Rede vir versoek om patrolleerregte" met 'n kort verdudeliking van jou rede vir die versoek. Moet asseblief geen ander veranderinge aan die kode aanbring nie, moet byvoorbeeld nie 'n * kolteken vooraan bylas nie!

Voeg die kode direk onder hierdie lyn in, bokant die "Vorige versoeke"-opskrif, en sonder om jou eie afdelingsopskrif of hoofopskrif by te las:

Culex (talkcontribsblock logall projects)

Hello, I've been working regularly on WS for many years now and since last year I do training workshops on WS, mostly with French speaking users from various countries. I am also a sysop on WP:FR. Culex (talk) 22:29, 2 April 2024 (UTC)[reply]

Approved. –Tommy Kronkvist (talk), 10:32, 19 April 2024 (UTC).[reply]

Vorige versoeke