Kategorie:Kategorieë

From Wikispecies
Jump to navigation Jump to search
This page is a translated version of the page Category:Categories and the translation is 100% complete.

Welkom by die boonste vlak van die Wikispecies kategorie-stelsel. Beskrywings van sommige kategorieë volg onder. Let op dat die kategorie-stelsel hier heelwat minder ontwikkel is as bv. dié van die groter Wikipedias. Die bedoeling is dat toegang tot die webwerf hoofsaaklik plaasvind deur die hoof taksonbladsye (verwys Archaea, Bacteria, Eukaryota, en Virus). Jy kan ook eenvoudig net soek vir iets.

  • Die Wikispecies kategorie en sy onderafdelings sluit bladsye buite die hoof (takson) naamspasie in, wat gemoeid is met Wikispecies administrasie en onderlinge samewerking (insluitende taal en herkoms van gebruikers), beleid, sjablone, kopiereg van figure, ens.

Subcategories

This category has only the following subcategory.

W