Wikispecies:Invoerders

From Wikispecies
Jump to navigation Jump to search
This page is a translated version of the page Wikispecies:Importers and the translation is 100% complete.

Wat is 'n invoerder?

In die algemeen kan 'n invoerder beskou word as 'n gebruiker met invoerregte.

Daar is twee soorte invoerders op Wikimedia wikis:

  • transwiki-invoerders kan slegs transwiki-invoere doen (import toestemming)[1]
  • invoerders kan beide transwiki- en oplaai-invoere doen (import en importupload toestemming).

Invoere word selde gebruik; dit is byvoorbeeld nie nodig vir CC-BY-SA kopieregnakoming nie, verwys na Gebruiksvoorwaardes.

Hierdie eienskappe is beskikbaar op alle wikis,[2] maar kan slegs deur rentmeesters toegeken word nadat 'n versoek gerig is op m:Steward requests/Permissions (veral die invoer-eienskap wat die importupload-reg insluit wat besonder gevaarlik is) en slegs op 'n tydelike basis vir 'n spesifieke taak, tensy die projek 'n plaaslike proses en beleid het waardeur permanente invoerregte toegeken kan word.

Lys van Invoerders

Daar is tans 0 invoerders op Wikispecies. 'n Huidige lys verskyn by Special:ListUsers/import.

See also

Notes

  1. Benewens transwiki-invoerders, word die "import"-gebruikersreg ook by verstek toegeken aan administrateurs op alle MediaWiki-projekte (behalwe geslote wikis).
  2. Alhoewel transwiki-invoere moontlik mag vereis dat jy 'n versoek om wiki-opstellingsveranderinge doen voordat jy kan invoer van 'n betrokke wiki (broninvoer).