Wikispecies:Volledig en korrek
Appearance
Definisie
'n Wikispecies-bladsy is volledig en korrek indien, en slegs indien:
- lyste van ondergeskikte taksa volledig is (bv., alle spesies wat tans in 'n genus hoort word wel gelys op die genusbladsy); en
- enige besonderhede wat in die Naam-afdeling verskyn korrek is
Let daarop dat dit nie noodwendig beteken dat die verwysingsafdeling volledig, of die hoër klassifikasie van die takson korrek is nie.