Sjabloon:Welkom-natyds

From Wikispecies
Jump to navigation Jump to search
This page is a translated version of the page Template:Welcome-belated and the translation is 100% complete.

Welkom by Wikispecies!

Goeiedag, en welkom, al is dit bietjie laat, by Wikispecies! Dankie vir jou bydraes. Ek hoop jy geniet dit om hier te wees. Hier is 'n paar bladsye wat jy dalk nog nie gevind het nie:

  • Hulp:Inhoud is 'n goeie inleiding tot die redigering van Wikispecies.
  • Sjablone bestaan om jou te help om ons standaarde vir sintaks en formattering na te volg.
  • Gooi ook 'n oog oor Gedaan en ongedaan.

Indien jy self 'n takson benaam het, is dit waarskynlik dat daar reeds 'n Wikispecies-bladsy oor jou bestaan (of mettertyd sal wees), sowel as ander bladsye oor jou publikasies. Verwys asseblief na ons raad en riglyne vir taksonouteurs.

Indien jy bruikbare prente het wat jy wil bydra tot Wikispecies, laai hulle gerus op by Wikimedia Commons. Dieselfde geld vir video- of oudio-lêërs met voëlgesang, walvisgeluide, ens.

Onderteken asseblief jou kommentaar op geselsbladsye met vier tildes (~~~~); dit sal outomaties jou gebruikersnaam (indien jy ingeteken is) en die datum invoeg. Indien jy hulp nodig het, vra my gerus op my eie geselsbladsy of by die algemene Geselshoekie. Nogmaals welkom!