Sjabloon:Verwyder

From Wikispecies
Jump to navigation Jump to search
This page is a translated version of the page Template:Delete and the translation is 100% complete.
Hierdie bladsy is 'n kandidaat vir vinnige verwydering.
Indien jy nie saamstem met die vinnige verwydering hiervan nie, gee asseblief jou redes daarvoor op die betrokke geselsbladsy.

Doel

Voeg hierdie sjabloon in bo-aan bladsye wat verwyder moet word, en los die res van die bladsy net soos dit is. Dit sal outomaties die bladsy byvoeg by Category:Candidates for speedy deletion, waar dit opgemerk sal word deur administrateurs wat bemagtig is om bladsye te verwyder (of om verwydering om te keer). Let daarop dat geen bladsye outomaties verwyder word nie, en dat elke bladsy noukeurig nagegaan sal word deur administrateurs voordat dit wel verwyder word.

Gebruik

Gebruik eenvoudig as {{delete}}

of as jy 'n rede wil gee, {{delete|Voeg rede hier in}}