Template:Autobiography/i18n/af

From Wikispecies
Jump to navigation Jump to search
This page is a translated version of the page Template:Autobiography/i18n and the translation is 100% complete.

Is dit jy hierdie?

Indien wel, dagsê en welkom by Wikispecies! Dankie vir jou bydrae tot die taksonomiewetenskap. Ons hoop jy hou van die plek en besluit om te bly.

Verwys gerus na ons advies en leiding vir taksonouteurs.

Hier is 'n paar ander bladsye wat dalk van nut kan wees:

  • Hulp:Inhoud is 'n goeie inleiding tot die redigering van Wikispecies..
  • Sjablone bestaan om jou te help om ons standaarde vir sintaks en formattering na te volg.
  • Gooi ook 'n oog oor Gedaan en ongedaan.

Indien jy bruikbare prente het wat jy wil bydra tot Wikispecies, laai hulle gerus op by Wikimedia Commons. Dieselfde geld vir video- of oudio-lêërs met voëlgesang, walvisgeluide, ens.

Onderteken asseblief jou kommentaar op geselsbladsye met vier tildes (~~~~); dit sal outomaties jou gebruikersnaam (indien jy ingeteken is) en die datum invoeg. Lees asseblief ook die Wikispecies-beleid Wat Wikispecies nié is nie. As jy hulp nodig het, vra gerus by die Geselshoekie. Nogmaals welkom!