Jump to content

Wikispecies:Burokrate

Shortcut: WS:CRAT
From Wikispecies
This page is a translated version of the page Wikispecies:Bureaucrats and the translation is 100% complete.
Om vinnig 'n burokraat te kontak, gebruik die Wikispecies Burokrate se geselsbladsy. (Om eerder 'n administrateur te kontak, gebruik asseblief die Administrateurs se Kennisgewingbord.)

Burokrate

Burokrate is administrateurs met bykomende funksies. Hulle kan:

  • Gebruikers bevorder tot administrateur- of burokraatstatus
  • Robotstatus aan 'n rekening toeken of herroep.

Toekenning

Burokraatstatus kan deur enige ander burokraat toegeken word, maar kan slegs deur 'n rentmeester herroep word.

Kragtens die beleid vir administrateurstoegang op Meta, kan ledige burokrate se toegang opgeskort word.

Lys van Burokrate

Wikispecies het 6 burokrate. 'n Volledig en opdatumlys verskyn by Special:ListUsers/bureaucrat.

Burokraat Laaste aktiwiteit
Dan Koehl 2024 (check)
Faendalimas 2025 (check)
Keith Edkins 2025 (check)
MPF 2025 (check)
OhanaUnited 2025 (check)
Tommy Kronkvist 2025 (check)

Burokraatgebruikerskassie op Wikispecies

Hierdie gebruiker is 'n burokraat op Wikispecies. (bevestig)

Burokrate mag die burokraatgebruikerskassie op hulle gebruikersbladsye invoeg. Kopieër en plak die volgende kode op jou gebruikersbladsy: {{User Bureaucrat}}

Gebruikerskassie op Meta-Wiki

Indien jy 'n Meta-Wiki gebruikersbladsy het, kan jy die Wikispecies burokraatgebruikerskassie vir Meta op jou Meta-Wiki gebruikersbladsy invoeg.

Aansoeke om burokraatskap

Verduidelik asseblief hier waarom jy burokratiese toegang nodig het. Na sewe dae, indien daar algemene instemming is dat jy 'n burokraat behoort te wees, sal een van die burokrate die versoek nakom.

Jy kan {{subst:RFA|Gebruikersnaam|Waarom wil jy 'n burokraat wees. ~~~~}} gebruik om outomaties die aansoekvorm te skep.

Huidige versoeke

None

Vorige versoeke