Tuisblad

From Wikispecies
Jump to navigation Jump to search

Welkom by
Wikispecies

Wikispecies is gratis.
Die lewe is immers self publieke domein.


Vandag is 19 Maart 2024.
Ons het tans 870 461 artikels.

Oorsig

Wikispecies is 'n projek wat deur die Wikimedia-stigting daargestel word. Dit poog om 'n oop en vrye samevatting van alle soorte lewende wesens te bied. Die projek dokumenteer die diere, plante, swamme, bakterieë, Archaea, Protista en alle ander lewensvorme.

As u vrae oor Wikispecies het, moenie aarsel om dit in die geselshoekie te vra nie. Skryf ook gerus in op ons e-poslys: Wikispecies-l.

  • Sien die Wikipedia-artikel oor taksonomie vir inligting oor die indeling van spesies.
  • Lees die "done and to do"-bladsy vir 'n lys met doelwitte wat Wikispecies wil bereik.
  • Kyk na Wikispecies V/A vir antwoorde op algemene vrae.
  • Lees ons beleid oor die oplaai van beelde en illustrasies.
  • Raadpleeg Openbare Betrekkinge as u kan help om Wikispecies te bemark.

Navigasie

Die onderstaande skakels gee toegang tot ons boom van die lewe op aarde. U kan ook die soekfunksie gebruik om na die gewenste familie, genus of spesie te soek.

Virus (onsekere klassifikasie)

In ander tale